! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

ietsie mooi vir vandag - Page 1/1

Subject: ietsie mooi vir vandag
Replies: 1 Views: 408

ekka 7.04.12 - 09:00am
Ek kom by die Hemelse Supermark om geskenke te koop. Geduld is op special en liefde is op die rak, 'n ent verder meegevoel, bokse vol wysheid, 2 groot pakke geloof, terwyl die Heilige Gees oral te kry is. Toe my mandjie vol is sien ek redding en genade is gratis. Ek kry krag genoeg vir jou en my. Toe ek wil betaal sit iemand gebed en vrede ook by. Ek vra wat skuld ek? Hy se 'Niks my kind, Ek Jesus het klaar die prys betaal' Gesende Paasfees vir almal. *

meimei 7.04.12 - 09:46am
peace and love ..happey easter to u too ekka :) *

Quick reply:

+ refresh
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index

Custom Search